Angling Rules of the 2022 Bloemhof Bonanza


General:

  1. Hengeltyd: Vrydag 29 April 2022 vanaf 10h00 tot Sondag 1 Mei 2022 om 16h00.
  2. Deur in te skryf aanvaar deelnemers die hengelreëls van die kompetisie.
  3. Every participant must be registered for the competition. You can register online at www.bloemhofbonanza.co.za  or at gates from 06:00 on Friday 29 April 2022. Deelnemers moet asb verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek ingevul is met registrasie.
  4. Only registered participants may participate in Bonanza.
  5. Open line class. Two rods per angling ticket. You may buy more angling tickets per angler.
  6. Hounette en life wells sal voor die kompetisie nagegaan word.
  7. It is a boat and bank angling competition.
  8. Teiken spesies: Karp (nie graskarp) en Baber. Wenners word volgens die Eco Care Meetformule bepaal.
  9. Any participant who contravenes the angling rules can be disqualified. 
  10. Participants who are found to be guilty of fraud will be prosecuted.
  11. Enige besware ten opsigte van beamptes of uitslae moet skriftelik binne ‘n uur na afhandeling van prysuitdeling by Appèlraad ingedien word. The Appeal Board’s decision is final. 
  12. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou elektroniese hengelkaartjie op jou selfoon kan toon.
  13. Reg van toegang word voorbehou. No refunds.
  14. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die SAPS van die terrein verwyder word.
  15. Sportmangees - boot-en-oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.
  16. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.
  17. Merkers slegs vanaf 29 April toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie.   Jy moet asb self jou merker op 1 Mei verwyder. Merkers wat voor 29 April op die water is sal deur SAPS Watervleuel verwyder word. 
  18. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld. 
  19. Geen quadbikes en troeteldiere by oorde toegelaat nie.
  20. No commercial fishers (visverkopers) or fishing charters may participate in the Elegant Fuel Bloemhofdam Bonanza 2022.
  21. ‘n Junior is 0/16 jaar op datum van die Bloemhofdam Bonanza. ‘n Junior kan as senior registreer om in aanmerking te kom vir die algehele pryse.
  22. Gestremdes mag deur helpers bygestaan word. Gestremde moet as sodanig geregistreer wees.
  23. Geen hengel of bote op water na 15h00 op Donderdag 28 April nie. 
  24. Every participant will be required to comply with COVID 19 Regulations. The Elegant Fuel Bloemhofdam Bonanza 2022 is a registered Professional Angling League event.
  25. Deelnemer gee toestemming dat sy / haar foto / inligting by die Bonanza vir verifikasie en bemarkingsdoeleindes gebruik mag word en deur organiseerders / borg gekontak mag word.
     

Oewerhengel:
 

  1. Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal.
  2. Jy kan plek hou vir laatkommers op ‘n oewers as jy hul hengelkaartjies aan Hoofoewerbeampte kan toon. Maks 10 meter per hengelaar. Prima hengeloewers is gereserveer vir Prima hengelkaartjies. 
  3. Oewerhengelaars vang op die plek waar hulle kamp. 
  4. Canoes, bait boats, battery trolling boats, boats with outboards (max 5hp), bait airguns and bait drones are permitted. 
  5. Lifejackets must be used whenever you are on a boat.
  6. Geen kano’s na sononder op die dam toegelaat. 
  7. Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelikheid vir stygende of dalende watervlakke nie of vir enige obstruksies wat onder water versteek mag wees nie.
  8. Geen oewerhengel binne bootlanseringsarea nie.


Boat angling:
 

  1. Launching from the official launching sites only. (Sandveld en North West launching sites)
  2. Only participants on boats. No passengers.
  3. No boat fishing within 250 meters from bank anglers.
  4. No boats allowed to beach at the bank angling areas.
  5. Boat anglers are not allowed to fish from any private bank or island, nor are boat anglers allowed to beach or camp on any private bank or island.
  6. Boothengelaars mag van die amptelike oewers waarvandaan hulle gelanseer het af vang. (Nie op privaat oewers lanseer of hengel nie.) 
  7. Bote en skippers moet voldoen aan SAMSA se vereistes.
  8. Lifejackets must be used when outboard is on. 
  9. Boats equipped with night navigation equipment are allowed at their own risk on the dam during the night. 
  10. Boats are not allowed to cruise on the water after sundown (must stay anchored). 
  11. Skippers must complete “SAPS lock-in control document” and hand it back to Launch Official before launching. The lock-in document is available at gates of resort.
  12. Maksimum 3 visstokke per hengelkaartjie op boot toegelaat. Mag nie met meer as twee visstokke op ‘n slag per hengelkaartjie hengel nie.
  13. Jetski-hengel en kajakke toegelaat. Alle bootreëls geld.
  14. Hengelarea: Sien kaart vir afsnypunte in Vetrivier en Vaalrivier.


Inweeg:
 

  1. Slegs lengte van die vis, nie gewig nie, word gebruik vir die Bonanza 
  2. Prizes for the longest carp and the longest barbel.
  3. Only live fish in a good condition will count and must be measured while still alive.
  4. Elke deelnemer kry sy eie maatband om sy vis se lengte te meet. Die lengte van die vis word gemeet vanaf die bek van die vis tot die verste punt van die stertvin.
  5. ‘n Baber lê op sy pens en Karp op sy regtersy as dit gemeet word.
  6. Send the length of the catch through with WhatsApp to the organisers (Bonanza 083 649 4733) with your angler ticket number and the bank were you angle from (bank anglers) or were you launched your boot from (boat anglers).
  7. As jou vangs in die top 20 op die Leaderbord is, moet die vangs geverifieer word deur ‘n beampte. Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program.
  8. You must keep your fish alive until the official has verified your fish.
  9. Daar sal ‘n Amptelike Meetstasies beskikbaar wees waarheen ‘n deelnemer op vasgestelde tye (sien Program) sy vis kan bring om deur ‘n beampte gemeet te word.
  10. 'n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inmeetstrokie dat sy persoonlike besonderhede en lengte van die vis korrek is met verifikasie. 
  11. Elke deelnemer sal ‘n link kry wat hy/sy sal kan gebruik om op sy foon die Bonanza Leaderboards te sien.
  12. No verification of fish during the evening, except with Chief Registration Official’s permission.
  13. Eco-Care Trust kan wenvisse chemies en morfologies ontleed om vas te stel of vis uit Bloemhofdam kom en wanneer die vis gevang is.
  14. Geen aansoeke vir verifikasie van lengte (hetsy per whatsapp of in persoon) sal na 17h00 op 1 Mei gedoen word nie. 


Prize-giving:
 

  1. Prize giving to be held on Monday 2 May 2022 at the Elegant Fuel business centre. Starts 09h00.
  2. Participants must be present at prize giving and present his / her electronic registration ticket to be considered to win any prize.
  3. You can only win one prize with one fish. 
  4. One prize per participant. (lucky draws excluded).
  5. All participants automatically participate for all prizes in the fishing tournament. The computer programme will sort out the winners of the different categories using the Eco-Care Measuring formula.
  6. Prizes allocated according to the most points per cm. 
  7. The second open category prize will be a different species as the first open category prize winner. E.g., if the first prize is a carp, the second prize will be a barbel.
  8. In case of a tie the winner will be determined by a draw. 
  9. The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.
  10. The organisers will not be liable for any prizes not awarded due to the withdrawal of a sponsor.
  11. “Keep the Dam Clean Competition”. The cleanest angling spot. 
  12. Water is Lewe Kompetisie. All Lucky Draws.
  13. Prize for Best dressed team.
     

 

PROSEDURE OM IN TE SKRYF VIR BONANZA

Kyk op webwerf www.bloemhofbonanza.com vir die online link. 
Volg die prosedure op die online link.

Jy koop jou luckydraw kaartjies ook aanlyn waar jy geregistreer het. 

Online registrasie maak 15 Maart 2022 oop. 

 


HOE WERK DIE ECO-CARE MEETTABEL?


The Eco-Care Measuring formula has been compiled with the help of fishing experts and the data of fishing competitions at the Bloemhof Dam.
Daar is ‘n meetformule vir elkeen van die teiken visspesies.  Hoe langer jou vis is, hoe meer punte verdien jy. Die formule is relatief tot die grootte van die teiken visspesie in die betrokke dam. 

Example formula (points per cm) 

  • Carp: 2.0065 points per 1 cm
  • Barbel:1.0000 points per 1 cm

Finale formule sal in gedrukte hengelprogram verskyn   
 

 

GEOSCIENCE ANTI-BEDROG ONDERSOEK

Alle wenvisse kan nagegaan word om vas te stel of die visse in Bloemhofdam gevang is. Chemiese toetse kan bepaal of die vis uit Bloemhofdam kom en morfologiese en annalitiese toetse kan bepaal hoelank terug die vis gevang is. Oneerlike deelnemers sal van bedrog aangekla word!



APPEAL BOARD


An Appeal Board consisting of experts will the final adjudicators on any matter which needs to be adjudicated concerning the event. 



© Copyright Bloemhof Bonanza 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.