Program of Events - Elegant Fuel Bloemhofdam Bonanza 2022

Woensdag 27 April 2022 

  • Openbare vakansiedag. 
  • Gebruik die geleentheid om kamp op te slaan en te oefen vir die Bonanza


Donderdag 28 April 2022

  • Lyne uit en bote van die water af om 15:00


Vrydag 29 April 2022

  • Registrasie vanaf 06:00 by hekke
  • Inspeksie van bote en oewerhengelaars se hounette
  • Bote lansering vanaf 09h00. Wag vir SAPS flare voordat bote mag vertrek.
  • Geen hengel voor 10h00
  • Hengel begin 10h00  
  • Merkers vanaf 10h00
  • Inmeet: 17h00 – 18h30. Inmeet by Meetstasies op Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. Bote meet by Lansering. Spesiale Boot inmeetpunt word by Verlatenkraal gevestig
  • Jy is welkom om jou vis se lengte per WhatsApp aan die Hoofregistrasiebeampte (083 649 4733) te stuur
  • Slegs vis wat in die top 20 op die leaderbord verskyn, sal deur beamptes verifieer word. Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program. 
  • Visse word nie saans gemeet nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte. 

Saterdag 30 Mei 2022

  • Bloemhofdam Bonanza gaan voort 
  • Inmeet: 07h00 - 08h00 en 16h00 – 17h00. Slegs by Inmeetstasies op Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. Bote meet by lanserings. Spesiale Boot inmeetpunt word by Verlatenkraal gevestig.
  • Jy is welkom om jou vis se lengte per WhatsApp aan die Hoofregistrasiebeampte (083 649 4733) te stuur
  • Slegs vis wat in die top 20 op die leaderbord verskyn, sal deur beamptes verifieer word. Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program. 
  • Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte 

Sondag 1 Mei 2022 

  • Bloemhofdam Bonanza gaan voort.
  • Inmeet: 07h00 - 08h00 en 16h00 – 17h00. Slegs by Inmeetstasies op Sandveld, Sloep, Noordwes en Verlatenkraal. 
  • Bote meet 16h00 – 17h00 by lanserings. 
  • Jy is welkom om jou vis se lengte per WhatsApp aan die Hoofregistrasiebeampte (083 649 4733) te stuur
  • Slegs vis wat in die top 20 op die leaderbord verskyn, sal deur beamptes verifieer word. Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program. 
  • Bloemhofdam Bonanza eindig om 16:00.

Maandag 2 Mei 2022

  • Openbare vakansiedag
  • 09h00: Bloemhof Bonanza Prysuitdeling by Elegant Fuel (langs SPAR) 
  • Verlatenkraal en Sloep moet teen 14h00 ontruim wees.


© Copyright Bloemhof Bonanza 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.